A A A A A
Genese 43
1
Daar was geen verligting van die vreeslike hongersnood wat in die gebied geheers het nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Daar was nie kos in Kanaän nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Die hongersnood in Kanaän het vererger.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Maar dit was 'n kwaai hongersnood,
Afrikaanse Bybel 1983

1
En die hongersnood was swaar in die land.
Afrikaanse Bybel 1933/1953