9 |
Die hoof van die skinkers vertel sy droom eerste. “In my droom,” sê hy, “het ek ’n wingerdstok voor my gesien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die hoof van die skinkers vertel toe sy droom vir Josef en hy sê: “Ek het gedroom ek sien 'n wingerdstok voor my. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Eers het die hoofskinker sy droom vertel. “In my droom,” het hy gesê, “het daar ’n wingerdstok voor my gestaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Die hoof van die skinkers het sy droom vir Josef vertel. Die skinker het gesê: “In my droom het ek 'n wingerdstok voor my gesien, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Toe vertel die voorman van die skinkers aan Josef sy droom en sê vir hom: In my droom was daar 'n wingerdstok voor my, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|