A A A A A
Genese 40
7
“Hoekom lyk julle vanmôre so bedruk?” vra hy.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Hy vra toe vir die amptenare: “Hoekom lyk julle vandag so bekommerd?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Hy het toe vir hulle gevra: “Waarom lyk julle vandag so moedeloos?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Hy het vir die twee wat saam met hom in die tronk was, die amptenare van die farao, gevra: “Waarom lyk julle vandag so bedruk?”
Afrikaanse Bybel 1983

7
Toe vra hy die hofdienaars van Farao wat by hom in bewaring was in die huis van sy heer, en sê: Waarom lyk julle aangesig vandag so droewig?
Afrikaanse Bybel 1933/1953