A A A A A
Genese 40
6
Die volgende oggend sien Josef dat die twee baie neerslagtig lyk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Toe Josef die volgende oggend by hulle kom, het hy gesien dat hulle bekommerd is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Toe Josef die volgende oggend by hulle kom, sien hy hulle is mismoedig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Josef het die volgende môre by hulle gekom en opgemerk dat hulle bedruk was.
Afrikaanse Bybel 1983

6
En Josef het die volgende môre by hulle gekom en gesien dat hulle ontstemd was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953