A A A A A
Genese 40
4
Die hoof van die lyfwag het Josef aangestel om hulle te bedien. Toe hulle al vir geruime tyd in aanhouding was,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Die hoof van die farao se wagte het Josef gekies en aangestel om ook vir die skinker en die bakker kos te bedien. Hulle was lank in die tronk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Die hoof van die tronkwag het Josef aangesê om die twee te versorg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Die hoof van die lyfwag het Josef vir hulle beskikbaar gestel: hy moes hulle bedien. Toe hulle al lank in die tronk was,
Afrikaanse Bybel 1983

4
En die owerste van die lyfwag het Josef by hulle aangestel om hulle te bedien. En hulle was 'n tyd lank in bewaring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953