23 |
Tog het die hoof van die skinkers nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Die hoof van die skinkers het nie toe aan Josef gedink nie, hy het vergeet van hom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Die hoofskinker het nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, hy het van Josef vergeet. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
En die voorman van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|