21 |
Hy het die hoof van die skinkers in sy ou pos herstel om soos vroeër weer die beker vir die farao aan te gee. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Hy het die hoof van die skinkers weer aangestel om sy skinker te wees, sodat hy weer die wyn kon skink in die farao se beker en dit vir hom kon gee, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Die hoofskinker het weer sy ou werk teruggekry en weer die beker in die farao se hand gesit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Hy het die hoof van die skinkers in sy amp as skinker herstel, en die skinker het weer vir die farao sy beker aangegee, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
hy het die voorman van die skinkers herstel in sy skinkersamp, sodat hy die beker in die hand van Farao kon gee, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|