A A A A A
Genese 40
2
Die farao was baie ontevrede met die twee amptenare
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Die farao was baie kwaad vir hierdie twee amptenare. Hulle was die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Hy was so kwaad vir sy hoofskinker en hoofbakker dat hy hulle summier in die tronk gestop het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Die farao het kwaad geword vir sy twee amptenare, die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers.
Afrikaanse Bybel 1983

2
sodat Farao baie kwaad geword het vir sy twee hofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers.
Afrikaanse Bybel 1933/1953