15 |
Want ek is ontvoer uit my geboorteland, die land van die Hebreërs. Nou is ek in die tronk gesmyt sonder dat ek iets verkeerds gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Hulle het my weggevat uit die land van die Hebreërs. Ek het nie daar of hier iets gedoen wat verkeerd is nie, maar hulle het my in die tronk toegesluit.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Ek wil so graag uit hierdie plek kom, want ek hoort nie hier nie. Hulle het my met geweld uit my pa se land geneem en my hierheen gebring. Ek het niks verkeerds gedoen nie en ek verdien nie hierdie donker gat nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Ek is uit die land van die Hebreërs gesteel en ook hier het ek niks gedoen waaroor hulle my in hierdie gat kon gooi nie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
want ek is gesteel, ja gesteel, uit die land van die Hebreërs, en ek het hier ook niks gedoen dat hulle my in die gevangenis gesit het nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|