A A A A A
Genese 40
12
“Dit is wat dit beteken,” sê Josef. “Die drie lote dui op drie dae.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Josef sê toe vir hom: “Ek sal vir jou sê wat jou droom beteken: Die drie ranke beteken drie dae.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Josef het toe gesê: “Dit is wat jou droom beteken. Die drie ranke dui op drie dae.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Josef het vir die skinker gesê: “Dit is die uitleg: die drie lote is drie dae.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Toe sê Josef vir hom: Dit is die uitlegging daarvan: die drie ranke is drie dae.
Afrikaanse Bybel 1933/1953