A A A A A
Genese 37
31
Josef se broers slag toe ’n bokkie en druk die kleed in sy bloed.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Die broers slag toe 'n bok en hulle vat Josef se lang rok en smeer dit vol bloed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Hulle het toe ’n boklam geslag en Josef se klere gevat en dit daarin gedoop.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Maar sy broers het 'n boklam geslag en die klere van Josef gevat en in die bloed gedoop.
Afrikaanse Bybel 1983

31
Toe neem hulle Josef se rok, en hulle slag 'n bok en steek die rok in die bloed,
Afrikaanse Bybel 1933/1953