A A A A A
Genese 37
30
gaan terug na sy broers toe en roep uit: “Die seun is weg! Wat kan ek nou doen?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Hy het teruggegaan na sy broers toe en hy het vir hulle gesê: “Die kind is nie meer daar nie. Wat moet ek nou doen?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Hy het na sy broers toe gehardloop en uitgeroep: “Die seun is weg! Wat moet ek nou vir sy pa sê?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
en teruggegaan na sy broers toe en vir hulle gesê: “Die kind is weg! Wat moet ek nou doen?”
Afrikaanse Bybel 1983

30
en hy gaan na sy broers terug en sê: Die seun is nie daar nie! En ek, waar moet ek heen?
Afrikaanse Bybel 1933/1953