A A A A A
Genese 37
29
Toe Ruben later terugkom om Josef uit die put te haal, was Josef nie meer daar nie. Hy skeur sy klere en
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Toe Ruben terugkom by die put en sien dat Josef nie meer in die put is nie, was hy baie hartseer. Hy het sy klere geskeur.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Ruben het van niks geweet nie, want hy was weg. Toe hy terugkom, is hy reguit na die put toe om Josef uit te haal, maar Josef was reeds weg. Ruben het hartseer geword en sy klere begin skeur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Toe Ruben terugkom by die put, was Josef nie daar nie. Ruben het sy klere geskeur
Afrikaanse Bybel 1983

29
Toe Ruben by die put terugkom, was Josef nie in die put nie! Daarop skeur hy sy klere,
Afrikaanse Bybel 1933/1953