24 |
en hom in die put gegooi. Dit was op daardie tydstip kurkdroog. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Hulle vat hom toe en gooi hom in die put. Die put was leeg, daar was nie water in nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Toe het hulle Josef gegryp en hom met geweld in die put gegooi. Gelukkig was die put leeg en Josef het op droë grond geval. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
en vat hom en gooi hom in die put. Dit was 'n droë put, sonder water. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
en hulle neem hom en gooi hom in die put. Maar die put was leeg; daar was geen water in nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|