23 |
Toe Josef daar aankom, het hulle hom sy spoggerige kleed laat uittrek |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Toe Josef by sy broers kom, het hulle sy lang rok uitgetrek, die lang rok met moue. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Toe Josef uiteindelik by hulle aankom, het hulle hom begin rondpluk en sy klere afgeruk. Dit was die klere wat sy pa nog vir hom laat maak het, dié met die lang moue en die baie kleure. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Josef het skaars by sy broers aangekom of hulle trek sy klere uit, die lang klere met moue wat hy aangehad het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
En toe Josef by sy broers kom, trek hulle Josef se rok uit, die rok met lang moue wat hy aangehad het, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|