A A A A A
Genese 37
21
Maar Ruben het vir hom in die bres getree. “Ons moenie hom doodmaak nie,” sê hy.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Maar Ruben het dit gehoor en hy wou vir Josef red. Hy sê toe: “Nee, ons moenie hom doodmaak nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Toe Ruben hiervan hoor, het hy Josef probeer red. “Moet hom tog nie doodmaak nie,” het hy vir sy broers gesê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Ruben het hulle hoor praat en omdat hy vir Josef wou red, het Ruben gesê: “Nee, ons moet hom nie doodmaak nie.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Toe Ruben dit hoor, het hy hom uit hulle hand gered deur te sê: Laat ons hom nie doodslaan nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953