A A A A A
Genese 37
16
“Ek soek my broers en hulle troppe vee,” antwoord Josef. “Het jy hulle dalk gesien?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Josef antwoord hom: “Ek soek my broers. As jy weet waar hulle die skape en bokke oppas, sê asseblief vir my.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
“Ek soek my broers,” het Josef geantwoord. “Meneer weet nie dalk waar hulle die skape laat wei nie?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Josef antwoord hom: “Ek soek my broers. Kan jy my dalk sê waar hulle die kleinvee oppas?”
Afrikaanse Bybel 1983

16
En hy antwoord: Ek soek my broers. Vertel my tog waar hulle die vee oppas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953