A A A A A
Genese 37
15
Iemand het hom gesien terwyl hy daar rondloop. “Waarna soek jy?” vra hy.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Josef het in die veld geloop, en 'n man het hom gesien. Die man vra toe vir hom: “Wat soek jy?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Terwyl Josef nog so in die veld stap, sien hy ’n vreemde man aankom. “Wat soek jy?” het die man gevra.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Hy het daar in die veld rondgesoek, en toe kom 'n man by hom en dié vra vir hom: “Wat soek jy?”
Afrikaanse Bybel 1983

15
Daarop kry 'n man hom terwyl hy in die veld ronddwaal, en die man vra hom: Wat soek jy?
Afrikaanse Bybel 1933/1953