A A A A A
Genese 37
12
Kort hierna gaan Josef se broers om die vee in die omgewing van Sigem te laat wei.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Josef se broers het hulle pa se skape en bokke naby die stad Sigem gaan oppas.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Op ’n dag het sy pa hom geroep. Dit was in die tyd toe sy broers die kuddes in die omgewing van Sigem laat wei het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Josef se broers het hulle pa se kleinvee gaan oppas in Sigem.
Afrikaanse Bybel 1983

12
En sy broers het die kleinvee van hulle vader by Sigem gaan oppas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953