A A A A A
Genese 24
66
Die slaaf het Isak alles vertel wat met hom gebeur het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

66
Die slaaf het vir Isak alles vertel wat hy gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

66
Abraham se werker het vir Isak alles vertel wat gebeur het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

66
Die slaaf het vir Isak alles vertel wat gebeur het, en
Afrikaanse Bybel 1983

66
Daarop het die dienaar aan Isak alles vertel wat hy gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953