A A A A A
Genese 24
64
Rebekka kyk ook op, sien hom en klim van die kameel af.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

64
Toe Rebekka vir Isak sien, het sy van die kameel afgeklim
Afrikaanse Bybel ABA 2007

64
Op daardie oomblik kyk Rebekka op en sien Isak daar staan. Sy het vinnig afgeklim en vir een van die werkers gevra:
Afrikaanse Bybel DB 2006

64
Rebekka het vir Isak gesien en van die kameel afgespring
Afrikaanse Bybel 1983

64
Rebekka het ook haar oë opgeslaan en Isak gesien. Toe het sy van die kameel afgegly
Afrikaanse Bybel 1933/1953