63 |
Teen laatnamiddag het Isak in die veld gaan stap. Hy kyk op en sien ’n klomp kamele aankom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
63 |
en hy het die middag laat in die veld gaan stap. Hy het kamele gesien aankom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
63 |
Toe hy op ’n keer teen die aand se kant ’n entjie gaan stap het om na te dink, sien hy skielik die kamele wat kom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
63 |
Hy het teen die aand se kant in die veld gaan stap en toe sien hy meteens kamele aankom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
63 |
En Isak het teen die aand uitgegaan om te peins in die veld. En toe hy sy oë opslaan, sien hy meteens kamele aankom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|