62 |
Intussen het Isak teruggekeer huis toe van Lagai-Roï-fontein. Sy huis was in die Negev. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
62 |
Isak het in die Suid-land gewoon. Hy het van Lagai-Roï-fontein gekom |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
62 |
Isak het intussen in die omgewing van die Negev gaan bly en het van Lagai-Roï se waterput af met die vee getrek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
62 |
Isak het van Lagai-Roï-fontein af gekom. Hy het destyds in die Suidland gewoon. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
62 |
En Isak het uit die rigting van die put Lagai-Ro‹gekom; want hy het gaan woon in die Suidland. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|