A A A A A
Genese 24
50
Laban en Betuel het geantwoord: “Dit kom van die Here af. Wat kan ons dan sê?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

50
Toe sê Laban en Betuel vir hom: “Hierdie plan kom van die Here. Ons kan nie vir jou ja of nee sê nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

50
Laban en Betuel het onmiddellik geantwoord: “Hierdie saak is van die Here. Wat ons nou ook al dink of sê, is nie van belang nie, want die Here het alles so laat gebeur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

50
Toe antwoord Laban en Betuel: “Wat gebeur het, is van die Here. Ons het vir jou daaroor niks te sê nie.
Afrikaanse Bybel 1983

50
Toe antwoord Laban en B,tuel en sê: Van die HERE kom die saak; ons kan jou daar geen kwaad of goed van spreek nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953