A A A A A
Genese 24
41
Maar as jy na my bloedverwante gaan en hulle weier dat sy kom, sal hierdie eed jou nie meer bind nie.’
Afrikaanse Bybel NLV 2011

41
As jy by my familie kom en hulle wil haar nie vir jou gee nie, dan kan jy nie doen wat jy vir my belowe het nie.’
Afrikaanse Bybel ABA 2007

41
As my familie weier dat sy saam met jou terugkom, is jy vry van jou eed en van al jou verpligtings.’
Afrikaanse Bybel DB 2006

41
Jy sal slegs van jou eed vrygestel wees as jy na my familie toe gaan en hulle nie instem nie. Dan is jy vry.’
Afrikaanse Bybel 1983

41
Dan sal jy ontslae wees van die eed aan my: as jy by my geslag kom en hulle haar aan jou nie wil gee nie, dan is jy ontslae van die eed aan my.
Afrikaanse Bybel 1933/1953