A A A A A
Genese 24
4
Gaan liewer na my geboorteland en my bloedverwante en soek daar ’n vrou vir my seun Isak.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Belowe dat jy na my eie land en my familie sal gaan en dat jy daar vir my seun Isak 'n vrou sal gaan haal.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Jy moet na die land toe gaan waar ek vandaan kom. Daar moet jy tussen my eie mense vir my seun Isak ’n vrou gaan soek.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
jy moet na my land toe gaan, die land waar ek gebore is, en daar 'n vrou gaan haal vir my seun Isak.”
Afrikaanse Bybel 1983

4
maar dat jy na my land en my familie sal gaan om vir my seun Isak 'n vrou te neem.
Afrikaanse Bybel 1933/1953