A A A A A
Genese 24
38
‘Gaan liewer na my familie toe en kry daar ’n vrou vir my seun,’ het hy beveel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

38
Hy het vir my gesê: ‘Jy moet na my pa se familie toe gaan, na my eie mense toe, en jy moet daar vir my seun 'n vrou gaan haal.’
Afrikaanse Bybel ABA 2007

38
Hy het gesê ek moet na sy pa se mense toe gaan, na sy stam, en daar vir Isak ’n vrou loop soek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

38
Nee, jy moet na my pa se huis toe gaan, na my familie toe, en vir my seun 'n vrou gaan haal.’
Afrikaanse Bybel 1983

38
maar jy moet gaan na die huis van my vader en na my geslag en vir my seun 'n vrou gaan haal.
Afrikaanse Bybel 1933/1953