36 |
“Toe Sara, my meester se vrou, alreeds bejaard was, het sy geboorte gegee aan sy seun. My meester het alles wat hy besit aan hom bemaak. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
36 |
“My eienaar se vrou Sara het 'n seun gekry toe sy al oud was, en Abraham het vir die seun alles gegee wat hy het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
36 |
Sara, my meneer se vrou, het hom op ’n hoë ouderdom ’n seun gegee. En meneer Abraham het alles wat hy het, vir dié kind gegee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
36 |
Sara, die vrou van my eienaar, het op gevorderde leeftyd vir hom 'n seun in die wêreld gebring, en hy is die erfgenaam. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
36 |
En Sara, die vrou van my heer, het vir my heer 'n seun gebaar nadat sy al oud was; en hy het aan hom alles oorgegee wat hy besit. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|