33 |
Daarna is aandete bedien. Maar die slaaf sê: “Ek wil nie eet voordat ek vertel het waarom ek hierheen gekom het nie.” “Goed,” sê Laban, “vertel ons wat jy kom doen het.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Hulle bring toe ook vir die man kos, maar hy sê: “Ek mag nie eet nie, ek moet eers vertel hoekom ek gekom het.” En Laban sê: “Praat.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Laban het ’n klomp kos vir die man gebring, maar dié het gesê: “Voordat ek eet, moet ek julle eers alles vertel.” “Goed dan,” het Laban gesê, “praat dan maar eers.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Toe hulle vir die man kos bring om te eet, sê hy: “Ek sal nie eet voor ek my opdrag uitgevoer het nie.” Laban het gesê: “Praat gerus!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
Daarop het hulle ete voor hom neergesit; maar hy het gesê: Ek sal nie eet voordat ek my saak voorgedra het nie. En hy antwoord: Spreek maar. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|