A A A A A
Genese 24
29
Rebekka se broer se naam was Laban.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Rebekka het 'n broer gehad. Sy naam was Laban. Laban het na die man toe gehardloop by die fontein.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Rebekka se broer Laban het die storie gehoor en is reguit fontein toe om die man te ontmoet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
[29-30] Rebekka het 'n broer gehad met die naam Laban. Toe hy die neusring sien en die armbande aan sy suster se arms en haar hoor vertel wat die man alles vir haar gesê het, het hy na die man toe gehardloop by die fontein buite die stad. Toe hy by hom kom, het die man nog by die kamele gestaan, langs die fontein.
Afrikaanse Bybel 1983

29
En Rebekka het 'n broer gehad met die naam van Laban, en Laban het uitgeloop na die man buite by die fontein.
Afrikaanse Bybel 1933/1953