A A A A A
Genese 24
28
Die meisie hardloop toe na haar huis toe en vertel haar familie alles wat gebeur het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Die dogter het huis toe gehardloop en sy het vir haar ma gaan vertel wat gebeur het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Na die man se gebed is die meisie huis toe en sy het haar ma alles gaan vertel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Die meisie het na haar ma se huis toe gehardloop en alles gaan vertel.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Daarna het die dogter geloop en in die huis van haar moeder vertel wat daar gebeur het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953