26 |
Toe buig die man neer en aanbid die Here. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Die slaaf het gekniel en voor die Here gebuig |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Toe kon Abraham se werker dit nie meer hou nie. Hy het net daar op sy knieë geval en die Here geloof. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Toe het die man gekniel en tot die Here gebid: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Toe buig die man hom neer en aanbid die HERE |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|