A A A A A
Genese 24
25
En ja, ons het genoeg strooi en voer vir die diere, en ook slaapplek.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Daar is baie strooi en voer by ons, en ook slaapplek.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
En julle is baie welkom by my pa-hulle. Daar is strooi en kos in oorvloed en ook genoeg slaapplek vir almal.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Verder het sy gesê: “Ons het baie strooi en kameelvoer, en daar is plek om te oornag.”
Afrikaanse Bybel 1983

25
Verder sê sy vir hom: Daar is ook strooi en voer in oorvloed by ons, ook plek om te vernag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953