A A A A A
Genese 24
21
Die slaaf het haar in stilte dopgehou en gewonder of dit werklik die een is wat die Here beskik het dat hy moes teëkom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die slaaf het na haar gekyk om te sien of die Here vir hom die regte vrou gewys het of nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Abraham se werker het alles eenkant staan en dophou. Hy wou sien of die Here sy reis voorspoedig sou maak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Die man het haar in stilte aangekyk om vas te stel of die Here hom in sy onderneming laat slaag het of nie.
Afrikaanse Bybel 1983

21
En die man het haar stilswyend betrag om te weet of die HERE sy weg voorspoedig gemaak het of nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953