2 |
Op ’n dag sê hy vir die oudste slaaf wat oor sy huishouding aangestel is: “Kom sit jou hand hier, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Abraham het vir sy hoofslaaf, die slaaf wat al sy goed opgepas het, gesê: “Sit asseblief jou hand onder my heup |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Op ’n dag het hy sy oudste en betroubaarste werker, die een wat in beheer van al sy geldsake was, nader geroep en vir hom gesê: “Kom sit jou hand op my heup en maak ’n belofte. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Abraham het vir sy slaaf gesê, vir die vernaamste in sy huis, die een wat in beheer was van sy besittings: “Sit jou hand onder my heup |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Toe sê Abraham aan sy dienaar, die oudste van sy huis wat die opsig gehad het oor al sy goed: Lê tog jou hand onder my heup, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|