17 |
Die slaaf hardloop oor na haar toe en vra: “Gee asseblief vir my water om te drink.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Die slaaf het na haar toe gehardloop en gevra: “Gee my asseblief 'n bietjie water uit jou waterkruik.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Abraham se werker het haar heeltyd dopgehou en toe gesê: “Kan ek asseblief ’n bietjie van die water in jou kruik kry?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Toe hardloop die slaaf haar tegemoet en sê vir haar: “Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Toe loop die dienaar haar tegemoet en sê: Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|