13 |
Kyk, hier staan ek by hierdie fontein en die meisies is besig om hierheen te kom om water te kry. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Kyk, ek staan hier by die fontein, en die meisies kom uit die stad om water te kom skep. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Here, hier staan ek by die fontein en binnekort kom die meisies uit die stad om water te skep. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Hier staan ek by die fontein waar die jongmeisies van die stad sal kom water skep. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Hier staan ek by die fontein, terwyl die dogters van die manne van die stad uitkom om water te skep. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|