A A A A A
Genese 22
4
Op die derde dag sien Abraham die plek in die verte.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Op die derde dag het Abraham die plek ver weg gesien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Op die derde dag het Abraham die plek van ver af gesien.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Op die derde dag het Abraham die plek uit die verte gesien.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Op die derde dag toe slaan Abraham sy oë op en sien die plek van ver af.
Afrikaanse Bybel 1933/1953