A A A A A
Genese 22
24
Benewens hierdie agt seuns by Milka, het Nahor ook nog vier kinders by sy byvrou Reüma gehad. Hulle name was Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Nahor het ook 'n byvrou gehad. Haar naam was Reüma en sy het ook vir hom seuns gekry. Hulle name was Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Nahor het ook ’n byvrou gehad. Haar naam was Reüma en sy het ook kinders gehad: Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Nahor het 'n byvrou gehad. Haar naam was Reüma en sy het ook kinders gehad: Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.
Afrikaanse Bybel 1983

24
En sy byvrou met die naam van Rema, sy het ook Tebag en Gaham en Tahas en M äga gebaar.
Afrikaanse Bybel 1933/1953