A A A A A
Genese 22
23
Betuel het later die pa van Rebekka geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns gekry vir Nahor, Abraham se broer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Betuel was die pa van Rebekka. Dit was dan die agt seuns wat Milka vir Abraham se broer, Nahor, in die wêreld gebring het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns in die wêreld gebring vir Abraham se broer Nahor.
Afrikaanse Bybel 1983

23
***
Afrikaanse Bybel 1933/1953