A A A A A
Genese 22
21
Die oudste se naam was Us en die ander was Bus, Kemuel (die voorvader van die Arameërs),
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die oudste seun was Us, en sy broers was Bus en Kemuel. Kemuel was die voorvader van die Arameërs.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Daar was Us, die oudste, en dan was daar nog sy broer Bus, asook Kemuel, die voorvader van die Arameërs,
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Hulle was: Us die oudste, sy broer Bus, Kemuel die voorvader van die Arameërs,
Afrikaanse Bybel 1983

21
Us, sy eersgeborene, en Bus, sy broer, en K,muel, die vader van Aram,
Afrikaanse Bybel 1933/1953