18 |
In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word. Dit sal alles gebeur omdat jy My gehoorsaam het.’” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën. Ek sal dit doen omdat jy gedoen het wat Ek gesê het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
In al die nasies sal mense nog oor jou praat. Dit sal met hulle goed gaan omdat hulle jou ken en deel van jou nageslag is. Al hierdie dinge sal gebeur omdat jy vandag weer gewys het dat jy My liefhet.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees, want jy het My gehoorsaam.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na my stem geluister het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|