16 |
“Die Here sê: ‘Omdat jy My gehoorsaam het en nie eens jou geliefde seun van My weerhou het nie, neem Ek ’n eed |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
en gesê: “Jy het gedoen wat Ek gevra het. Jy het nie geweier om jou seun te offer nie. Daarom belowe Ek, die Here, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
“Vandag was jy bereid om hierdie lieflingskind van jou te offer; daarom beloof Ek jou |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
[16-17] en gesê: “Dit is Ek, die Here, wat praat. Ek lê 'n eed af by Myself dat Ek jou baie sal seën oor wat jy gedoen het: jy het nie geweier om jou seun, jou enigste seun, aan My te offer nie. Ek sal jou vrugbaar maak en jou nageslag so baie maak soos die sterre aan die hemel en soos die sand van die see. Jou nageslag sal die stede van sy vyande in besit neem. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
en sê: Ek sweer by Myself, spreek die HERE, omdat jy dit gedoen het en jou seun, jou enigste, nie teruggehou het nie, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|