A A A A A
Genese 22
15
Die engel van die Here roep toe weer uit die hemel na Abraham:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Die Engel van die Here het weer uit die hemel met Abraham gepraat
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Die Here het weer deur sy Engel uit die hemel gepraat en gesê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Die Engel van die Here het weer uit die hemel na Abraham geroep
Afrikaanse Bybel 1983

15
Toe roep die Engel van die HERE vir die tweede keer na Abraham van die hemel af
Afrikaanse Bybel 1933/1953