14 |
Abraham het toe die plek genoem “Die Here voorsien”. Hierdie naam het sedertdien ’n spreekwoord geword: “Op die berg van die Here sal voorsien word.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Abraham noem toe die plek “Die Here gee wat jy nodig het.” Die mense sê vandag nog: “Die Here sal op sy berg gee wat jy nodig het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Abraham het die plek “Die Here voorsien” genoem. Vandag nog gebruik mense die uitdrukking: “Op die berg van die Here sal Hy altyd voorsien.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Toe noem Abraham die plek: “Die Here voorsien.” Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
En Abraham het die plek genoem: Die HERE sal voorsien! Sodat vandag nog gesê word: Op die berg van die HERE sal dit voorsien word. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|