10 |
Daarna vat Abraham die mes en lig dit op om sy seun as offer aan die Here te slag. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Abraham steek toe sy hand uit en neem die mes om sy seun dood te maak, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Toe gryp hy vir Isak, druk hom op die altaar bo-op die hout vas en met sy ander hand vat hy die mes, die groot mes wat hy die hele pad saamgedra het en waarmee hy Isak wou doodmaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Net toe Abraham die mes vat om sy seun te slag, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Toe steek Abraham sy hand uit en neem die mes om sy seun te slag. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|