A A A A A
Genese 22
1
Na ’n tyd wou God Abraham toets. “Abraham!” roep God. “Hier is ek,” antwoord Abraham.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Daarna het God vir Abraham getoets. Hy het vir Abraham gesê: “Abraham!” En Abraham het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
’n Ruk hierna wou God vir Abraham toets. Hy het hom geroep en Abraham het gesê: “Hier is ek.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê: “Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaanse Bybel 1983

1
Nhierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Afrikaanse Bybel 1933/1953